Lupita Nyong'o

Lupita Nyong'o
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lupita Amondi Nyong'o[1]
Geboorte 1 Maart 1983 (1983-03-01)
Nasionaliteit Keniaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lupita Nyong'o (gebore 1 Maart 1983) is 'n Keniaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 12 Years a Slave (2013), Star Wars: The Force Awakens (2015), The Jungle Book (2016), en Black Panther (2018).

  1. "School of Drama 2012–2013", Bulletin of Yale School of Drama, August 30, 2012, http://www.yale.edu/printer/bulletin/archivepdffiles/Drama/Drama_2012-2013.pdf, besoek op December 6, 2014 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search